Winterspele Veld A - Dag 3 - Vollengte stroom

Saterdagoggend se eerste groep wedstryde kon nie gestroom word agv internet probleme. Die eerste wedstryd begin 'n paar minute in, maar die res van die dag se wedstryde is almal op hierdie video. Geniet dit en los asb 'n "like" en 'n kommentaar. Kontak die BCVO indien jy enige vrae of voorstelle het. ONDERSTEUN ONS KANAAL ## Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses:    / @boermedia   Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.