Dag 1 - Rugby A-veld - Winterspele - BCVO Sport - Regstreeks vanaf Orania

BCVO Sport se Winterspele vind hierdie jaar 2026 in Orania plaas en sal die A-veld en B-veld se rugby asook baan-1 by die netbal regstreeks uitgesaai word. Donderdag 25 Junie (06:50 - 17:00) Rugby en Netbal Vrydag 26 Junie (07:50 - 17:00) Rugby & Netbal Saterdag 27 Juniei (07:50 - 15:00) Rugby & Netbal Klik op die skakel en kies die sportuitsending waarna jy graag wil kyk: https://youtube.com/@boermedia/streams