Brendan is LUS🤠 | Op My Eish Recap S3 E5

Brendan soen die keer nie een nie, nie twee nie, maar DRIE meisies!😱 Wie dink julle pas sovêr die beste by hom & stem julle saam met Janae?🤔 Plus, baaaaai Natasha🥲🫶🏼 Share jou maats wat moet kyk!🥳 #OpMyEish #kykNET #recap #ome #lisametdierooihare #brendanpeyper