Pasella | Johan Badenhorst | Ben Kruger | FULL EPISODE | 31 Mei 2017

Hierdie Woensdag reis Pasella saam met Johan Badenhorst van Voetspore. Die akteur Ben Kruger wys vir ons hoeveel krag jy in 'n klein kar kan pas en ons sit voet in die hoek saam met die voormalige Tekkies-aanbieders. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv