Pasella | Liesl Laurie | Louis Coetzer | Rocco de Villiers | 21 Februarie 2018

Hierdie week kuier Pasella saam met die radio-omroeper en voormalige Mej. Suid Afrika, Liesl Laurie. Viljé maak 'n draai by 'n antieke motorhemel in Bloemfontein en Rocco de Villiers laat die klavier vir Melinda sing. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv