🦌 Professionele jagbedryf... als wat jy moet weet | Wildoorsig – 23 Junie 2026
Hoe werk die professionele jagbedryf regtig — en wat moet jy weet as jy wil deel word van hierdie mark? In hierdie week se Wildoorsig gesels Franco met Donovan Steinbergn, ’n ervare outfitter, oor die professionele jagbedryf — van hoe die bedryf funksioneer tot die geleenthede, uitdagings en praktiese insigte wat elke produsent, jagter en belangstellende behoort te ken. Ons kyk ook na die nuutste veilingspryse in die wildbedryf en wat tans in die mark gebeur. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:51 Vlakte Wild 01:19 Intermediêre Wild 01:47 Hoër Waarde Wild 02:08 Kleurvariante 03:30 Professionele jagbedryf 14:54 Uitdagings in die bedryf 17:00 Internasionale jagpryse 18:57 Kleurvariasies 19:55 Toekoms van die bedryf 💬 Het jy ’n vraag of ’n onderwerp waaroor jy graag meer wil weet? Los dit gerus in die kommentaar — ons hoor graag van jou! 📲 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #wildoorsig #Wildbedryf #professionelejag #jagbedryf #outfitters #wildveilings #wildpryse #Landbou #AMT #Boere #Wildboerdery #jagters #SuidAfrikaanseLandbou #veilingspryse

⚠️ 30 Junie-optogte... gaan dit gewelddadig raak? | Politieke Oorsig – 26 Junie 2026

Een Van Die Eerste Recces | Genl Maj Dan Lamprecht en die Dirty Dozen

Willie kyk na die Jones Pilmasjien, waarmee Wilco hul kliente bederf.

🦌 Wanbestuur van Nasionale Parke — wat kos dit Suid-Afrika?📊 Wildoorsig | 16 Junie 2026

Bonsmara maak standpunt oor bek-en-klou

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

DA maak klomp skuiwe… gaan die ANC ook? | Politieke Oorsig – 18 Junie 2026

Chat met Dillan. Hy is nou 8 weke in Amerika

Gysie Pienaar antwoord 15 Blitsvrae

🌾 Pariteite, weer en insetkoste dryf nou die graanmark | Graanoorsig – 22 Jun 2026

Poetin zit flink omhoog: hij komt nú echt mensen tekort

1937 ha Harrismith mixed farming interprise for sale.

The Boer Who Became Hitler's Master Spy

Die Papier Praat: Malema, Waterkrisis & Intercape: SA se Groot Stories

Van QUADROPLEEG tot weér kan LOOP!

🌦️ Matige winter, ligte reën | Weeroorsig – 25 Junie 2026

The History of Potatoes — The Crop That Changed the World

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

Afrikaanse Rugby Kry 'n Nuwe Stem. Tussen die Lyne met Marissa Smith

