Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek | Brultyd

Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus! Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak. Ondersteun Baasraak TV Finansieel: https://pay.yoco.com/Baasraak-Donate 🦁 Sluit aan by God se Leeutrop – waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is! Hier gaan jy geestelik versterk word met: ✅ Kort en kragtige oggend-woorde ✅ Motivering vir jou geloof ✅ Aanlyn bediening direk uit Suid-Afrika ✅ Woord-gebaseerde inspirasie vir die dag 👉 Moenie vergeet om in te teken en te deel nie! 🎥 Kyk meer op: https://www.baasraak.tv 📲 Volg ons op Facebook, Instagram, TikTok en YouTube – @baasraak.tv #Brultyd #Leeutrop #OggendWoord #Baasraak #LeeuVanJuda #ChristelikeMotivering #AanlynBediening