9 Die seisoen van wag
Die seisoene van die lewe / The seasons of life Die seisoen van wag / The season of waiting Hoekom laat God ons wag? / Why Does God make us wait? 1. Dit vernuwe ONS KRAG / It renews OUR STRENGTH. Jesaja 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. (AFR53) Isaiah 40:31 but they who wait for the LORD shall renew their strength; they shall mount up with wings like eagles; they shall run and not be weary; they shall walk and not faint. (ESV) 2. Dit verfyn ONS KARAKTER / It refines OUR CHARACTER Romeine 5:3-4 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, 4en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; (AFR53) Romans 5:3 Not only that, but we rejoice in our sufferings, knowing that suffering produces endurance, 4and endurance produces character, and character produces hope, (ESV) 3. Dit herfokus ONS DOEL / It refocuses OUR PURPOSE Jakobus 5:11 Kyk, ons reken hulle geluksalig wat verdra. Julle het gehoor van die lydsaamheid van Job, en julle het die einddoel van die Here met hom gesien, dat die Here vol medelye en ontferming is. (AFR53) James 5:11 Behold, we consider those blessed who remained steadfast. You have heard of the steadfastness of Job, and you have seen the purpose of the Lord, how the Lord is compassionate and merciful. (ESV) • Wag vernuwe, verfyn, herfokus. Krag, karakter, doel. / Waiting renews, refines, refocuses. Strength, character, purpose. Hoe kan ek groei deur 'n seisoen van wag? / How can I grow through a season of waiting? 1. Terwyl jy wag vertrou Sy karakter / While you are waiting trust in His character Psalm 130:7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; (AFR53) Psalm 130:7 O Israel, hope in the LORD! For with the LORD there is steadfast love, and with him is plentiful redemption. (ESV) 2. Moenie alleen wag nie / Don’t wait alone 1 Tessalonisense 5:11 Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen. (AFR53) 1 Thessalonians 5:11 Therefore encourage one another and build one another up, just as you are doing. (ESV) 3. Onthou: God wag vir jou / Remember: God waits for you 2 Petrus 3:9 Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. (AFR53) 2 Peter 3:9 The Lord is not slow to fulfill his promise as some count slowness, but is patient toward you, not wishing that any should perish, but that all should reach repentance. (ESV) Jesaja 30:18 En daarom sal die HERE met ongeduld daarop wag om julle genadig te wees, en daarom sal Hy Hom verhef om Hom oor julle te ontferm; want die HERE is ’n God van die gerig. Welgeluksalig almal wat op Hom wag! (AFR53) Isaiah 30:18 Therefore the LORD waits to be gracious to you, and therefore he exalts himself to show mercy to you. For the LORD is a God of justice; blessed are all those who wait for him. (ESV) In die seisoen van wag ONTHOU - Psalm 27:14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE! (AFR53) Psalm 27:14 Wait for the LORD; be strong, and let your heart take courage; wait for the LORD! (ESV) • God is nie afwesig terwyl jy wag nie / God is not absent while you are waiting

10 Seisoen van ouderdom

Kan ek vra net wat ek wil? (Joh 14:2-16) | Vita Dei 769

Helge Stadelmann: Darf ein Christ sich einäschern lassen?

1 Verstaan die seisoene in die lewe

Best Christian Worship Songs 2026 ✝️ Nonstop Christian Praise & Worship Music | Feel God's Presence

Trevor Noah: Why Gentle Parenting Terrifies Me ✈️ 😂 🔥 | Stand-up Comedy

Hemelvaart 2026: "Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan" | Hand 1:6-11 & Joh 16:5-7 | 14 Mei 2026

Skool Van Die Heilige Gees

Manipulasie 1

ALWAYS BE SILENT IN 8 SITUATIONS - Myles Munroe Motivational Speech
![[Afrikaans] Profetiese Woord - 'n Woord van bemoediging vir Afrikaners...](https://i.ytimg.com/vi/yQ_O-qDBnQU/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLArRQdqIHj6VCKmBdXm2tYaz_v3vg)
[Afrikaans] Profetiese Woord - 'n Woord van bemoediging vir Afrikaners...

Kom in Posisie 3 Bo Op

5 Lewe op die plek van Gesonde Verhoudinge

Hy Sing Oor Jou | Sefanja 3:17 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Elon Musk’s Grok AI Was Asked About Jesus — What It Replied Is Disturbing

Ikabod

Manipulasie 2

Starting Over at 39 Changes How You See Pressure & Poverty | Coach Jabu Zwane

Kom in Posisie 2 - Sit

