Suikerbos ek wil jou hê, op Gitaar in A

Suikerbos ek wi jou hê, Suikerbos ek wi jou hê, Suikerbos ek wi jou hê, Wat sal jou mamma daarvan sế? Daar loop ons so onder deur die maan, Daar loop ons so onder deur die maan, Daar loop ons so onder deur die maan, Ek en my Suikerbossie saam. (Hierdie weergawe het toevallig 'n bietjie "daar loop ons so onder deur die piesangbome, piesangbome, loop ons so onder deur die piesangbome, piesangbome, loop ons so onder deur die piesangbome, piesangbome, ek en my wyfie bobbejaan ...)