KN Verslag: Krugersdorp-moorde

KN Verslag: Krugersdorp-moorde Dit is ’n misdaadverhaal wat mense aan die Wesrand van Johannesburg behoorlik op hol het. Die koerante is vol berigte oor drie raaiselagtige moorde in Krugersdorp wat die vrees laat ontstaan dat dit die werk van ’n reeksmoordenaar kan wees. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!