Mooinooi-inwoners: “Sluit hulle toe!”

Brits, 28 Augustus 2018 - Al die beskuldigdes in die Mooinooi-moordsaak kan met die moordtoneel verbind word. Dis volgens die polisieondersoek wat pas afgehandel is. Die vyf beskuldigdes wat teregstaan weens die moord op 'n Noordwes-egpaar het in die landdroshof in Brits verskyn.