NO 4 Ek sien jou hier

‘Oop Lug Shows”, KS & Launa – NO4 – Ek sien jou hier, van ‘SEWE’ snitte spesifiek verwerk vir oop lug musiek akustiek, So wees reg vir masiewe stereo swings en drywende Klanke, die reeks is die begin van meer, om die stage vir ons AI musiek verwerkers, die kaans te kry, om hulle ondersteuners in so ‘n awesome event te kan sien en wel te hoor. @klankstalsounds 🦁 Support KLANKSTAL ❤️ paypal.me/KLANKSTALSOUNDS