LSK Sportdag 2024

Die Laerskool Sentraal Kakamas sportdag 2024 was n dag vol pret, aksie en powerade! Oculus IP was die Trotse borg wan Wifi op die perseel vir die dag, asook media dekking. Hoop om volgende jaar NOG groter te gaan! OculusIP 021 2002300 https://oculusip.co.za/