KSM Erediens I 10 Mei. I Wat as die opstanding nie waar is nie? (Stefan Fourie)

‘n Kern waarheid van die Christen geloof, is dat Jesus Christus, doodgemaak is, begrawe is, en uit die dood opgestaan het. As dit waar is, kan ons dit op eis, dat Christene die enigste ware God aanbid. Maar as dit nie waar is nie, wat doen ons dan? EREDIENS VIDEO: 👉🏻 Skakel in:    • KSM Erediens I 10 Mei. I Wat as die opstan...   WIL JY GRAAG FINANSIEËL GEE? 👉🏻 Besoek: https://ksm.co.za/gee NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure