Die impak van ’n geleefde geloof [10 Maart 2024]

Leef jy jou geloof of is dit iets wat jy opgaar om te spaar? Kom kuier saam Sondag rondom God se Woord waar ons tydens ons Ekerk Lewendig Preek kyk na hierdie vraag.