Pinkster 9 Junie 2025 - Gewoonte 2: Reis lig Jaco Strydom
"It is better to light one candle than to curse the darkness . . ." Die vroeë kerk het lig geleef in elke moontlike definisie van die woord. Ons het baie om te leer by dié vreemde mense wat die helderste geskyn in een van die wreedste en donkerste tye in die kerkgeskiedenis. Lig het ook ’n ander betekenis. Die suksesvolle lewe gaan oor bymekaarmaak, groter word, ryker, meer status, meer mag. Hoër, vinniger, meer, groter, belangriker . . . Maar nie volgens Jesus nie. Volgens Hom moes jy amper altyd iets laat gaan as jy regtig “suksesvol” wou wees; as jy nader aan God wil groei. Die vroeë kerk het die kuns bemeester om baie met min te doen. Hulle het lig gereis — die kerk het die grootste impak in die kerkgeskiedenis gemaak en die vinnigste gegroei toe sy die minste besit het . . . Hierdie Pinkster gaan ons probeer onthou wie ons is en fokus op vyf van die mees basiese gewoontes van die eerste volgelinge van Jesus. Gewoonte 2: Reis lig

Pinkster 12 Junie 2025 - Gewoonte 5: Gaan uit en doen wat jy geleer het, Jaco Strydom

Psalm 2 | Vita Dei 776

NG Gemeente Jeffreysbaai Aanlynuitsending II 21Junie 2026

#24 Bloos fa Mana (#3Woo de Maun & Fru daut Sex Läwen aun sitt)

EG Kerk Jeffreysbaai | Ds. Ruan van Vuuren - Hemelvaartdiens 2026

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

9 UK COFFEE Brands to Avoid (And 3 That Are SAFE)

Pinkster 8 Junie 2025 - Gewoonte 1: Sonder jouself af in gebed Jaco Strydom

Massale Havenzang Urk 2025

Toen kwamen de slapeloze nachten...

Vlug, Wegkruip of Vertrou? | Johan smith

'n Hoë Vrymesselaar Vind Christus en Onthul Wat Hy Gesien Het

Alkohol enne Bibel

Wie Is Ek? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Sahra’s Testimony/ My Mom got shot 19 years ago

Stig Bethel Regtig Die Kerk? 'n Antwoord Aan Andrew Selley

Is ons getuies van Jesus, of staatsaansklaers. (Lukas 24)

WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

