Goeie werke - Gered van iets tot iets
Aanbieders: Marnix Boersema en Jaco de Beer Is die kind van God se goeie werke vrug van redding, of oorsaak van redding? Kan die mens deur goeie werke gered word? Waarom doen ons goeie werke? Is dit genade van die Here aan Sy kinders om hulle te stuur, te bekwaam en op te rig om te kan werk en te mag dien in Sy koninkryk? Of moet ons werk om Sy genade te verdien? Red die Here ons net van sonde, of is daar nog iets groter wat Hy vir ons gee? Waartoe is ons gered, en wat moet ons nou met ons nuwe identiteit en vryheid maak? Hoe is die gesindheid en hoe lyk die hart van die nuwe eiendomsvolk van God? Staan die wedergeboorte dan los van goeie werke? 00:00 Goeie werke - Gered van iets tot iets 04:45 Waartoe is ons gered? 15:40 Bly in Christus om vrug te dra 20:00 Watter implikasies het Jesus se kruisdood verder vir ons? 24:30 Wie gee vir ons die goeie werke? 26:30 Nuutgemaak tot goeie werke 29:00 Hoe kan ek God dien? Skrifverwysings: Tit 2:14 en 3, HG Sondag 33, NGB Artikel 24, Joh 15:1-10, Ef 2:8-10, Jak 2:14, Gal 5:6, Luk 17:10 https://www.scriptura.co.za/p/goeie-w... Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected] Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

Apologetiek: Waarom verskillende benaderings?

Pas op voor Deze 3 Kerken – Ze Leiden Mensen naar de Hel | Billy Graham

7. Die dode en lewende word een!

11 UK YOGURT Brands You MUST AVOID

432Hz - Fall Into Deep Sleep in 3 Minutes, Heal All Damage In The Body and Spirit, Relieve Stress #2

KLEEFKRUID - Online kruidenles

Die Geschichte der Elster Else (die Else-Story), Teil 1

Apologetiek: Alledaagse Apologetiek

20 Automobielen Die Het NEDERLANDSE Straatbeeld In De Jaren 60 VERANDERDEN

ODE AAN DE HEERMOES - Kruidengeheimen

Overgave en openstaan: hoe ga ik om met geloofsvragen? | Waarom Zou Ik Geloven? #2
![Why AI in the classroom is a catastrophe | Sophie Winkleman [ARC 2026]](https://i.ytimg.com/vi/yFp5-i5fzyQ/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDLvUnH0TgFfiPkvJVJQ721meGc3w)
Why AI in the classroom is a catastrophe | Sophie Winkleman [ARC 2026]

GEVAARLIJKE AFDALING GAAT FOUT - Jos Vlogt #39

Oekraïne slaat toe: Ruslands landbrug naar de Krim afgesneden – Poetin verliest grip

KIJK TERUG: De Banier LIVE | Theocratie of ideologie?

GOD WAARSCHUWT JE: DEZE 7 MENSEN VERDIENEN JOUW HULP NIET - Billy Graham

Unsere ewige Heimat im Himmel - Gemeinde Gottes Edmonton - 20260419

De visie van Hans Stolp

الرقية الشرعية للشفاءمن السحروالعين والحسد حصن من الشيطان رقية البيت والاولاد بصوت القارئ سعيد حمدان

