Psalm 46 Afrikaans

Wees stil en weet ek is die Heer Wees stil en weet ek is hier Wees stil en weet ek is by jou Wees stil, wees stil en weet Wanneer duisternis aan jou deur klop Jou oorweldig met vrees en pyn Wees stil en weet ek is met jou Wees stil en weet ek is As vrees jou oorval En slaap nie meer wil kom Onthou die woorde wat ek sê Wees stil, wees stil en weet En as jy deur die vallei gaan En skaduwee jou verblind Selfs as die oggend nooit wil kom Wees stil, wees stil en weet As jy vergeet waar om te gaan Verloor waar jy van kom As niemand langs jou staan nie Wees stil en weet ek is Wees stil en weet ek is Wees stil en weet ek is die Heer Wees stil en weet ek is hier Wees stil en weet ek is by jou Wees stil, wees stil en weet