Optel tot by 10 met twee heelgetalle

#wiskunde #afrikaans Ons leer vandag hoe om twee heelgetalle op te tel sodat die antwoord 10 is. Ons kyk na al die kombinasies wat 10 vorm, sodat wanneer ons eendag meer komplekse somme doen, ons maklik getalle wat 10 vorm kan identifiseer. Ons tel van 0 + 10 tot by 10 + 0.