Hoe om te maal met 4 van 0 tot by 20 | Vier maal tafel

#wiskunde #afrikaans In die video leer ons hoe om met vier te maal van 0 x 4 tot by 20 x 4. Kyk of jy die getalle kan uitwerk wat ek uitgelos het. Gebruik gerus die voorblad as nota.