Sondagoggend 28 Junie 2026 - Ds. Willie Rothmann
Oggenderediens van 28 Junie 2026 Tema: Die genesing wat te eenvoudig was. Skriflesing: 1 Konings 5:1-14 Aanlun skakel: https://youtube.com/live/EJ_aXb27FIA ๐ฟ SONDAGOGGEND EREDIENS ๐ฟ Liewe geloofsfamilie Ons begin hierdie Sondag met 'n nuwe preekreeks: Wanneer God anders werk Ons almal het sekere verwagtinge van God. Ons bid vir antwoorde, genesing, leiding en verandering. Maar wat gebeur wanneer God se antwoord anders lyk as wat ons verwag het? Hierdie week ontmoet ons vir Naรคman โ 'n magtige man wat by God kom soek na genesing, maar amper sy wonderwerk misloop omdat God nie werk soos hy gedink het nie. Dalk is die grootste uitdaging van geloof nie om te glo dat God kan werk nie, maar om Hom te vertrou wanneer Hy anders werk as wat ons verwag. Ter voorbereiding op die erediens, vra jouself die volgnede: โ Het ek al teleurgesteld gevoel omdat God nie op die manier geantwoord het wat ek verwag het nie? โ Is daar 'n gebed waarvoor ek steeds wag op 'n antwoord? โ Waar vra God dalk eenvoudige gehoorsaamheid van my, terwyl ek op iets groter wag? โ Vertrou ek God net wanneer ek sy plan verstaan, of ook wanneer ek dit nie verstaan nie? โโโโโโโโโโโโโโโ ๐ Gebed vir die week Here, gee my die geloof om U te vertrou wanneer U anders werk as wat ek verwag. Maak my hart oop vir U wil, en leer my om gehoorsaam te wees aan U stem, selfs wanneer die pad voor my onseker lyk. _________________________________ Ons sien daarna uit om saam die Here te aanbid. NG Overkruin

30 JUNE 2026 || Frik Weideman Addresses South Africa | A Biblical Response

Sondagoggend 14 Junie 2026 - Ds. Heinrich Stapelberg

๐ต 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL ๐ฅ God Sien Jou Hart ๐ฅ Lof Liedere ๐ต

Vetkoek Paleis S06E12 ๐คฃ๐ | Full Episodes | Legendary Sitcom Humor

Rebel Redder | Pieter Badenhorst

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Morning Worship Songs 2026 โ๏ธ Best Praise & Worship Music | Daily Peace Playlist

Die einde van die Oorlog in die Midde-Ooste en daarna - Ds Awie van Wyk

28 Junie 2026 | Ritmia Oggenddiens | Ons Moet Mooi Kyk

DIE 9 TEKENS VAN DIE PROFEET JESAJAH WAT VIR ONS IN DIE VOLGENDE DRIE JAAR IN VERVULLING SAL GAAN.

28 Junie 2026 | Johan Smith | met Tweede Kanse

๐๏ธ VREDE ๐ฅ Afrikaanse Worship Mix ๐ต 1 UUR 24 MIN

Dramatic escape from an authoritarian Christian church | 60 Minutes Australia

#25 Fa eene Bรคtre Ehe: Daut Leet, Kjarpalich Erjazen. David & Marlene Rempel

Jesus Showed Me Hell โ A Serious Warning for Christians Living in Sin | Julius Malema

Relaxing Country Gospel Songs from Psalms 111-130 - Healing Worship Music for Prayer, Peace & Rest

Bou of breek - Bou wat red

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat!

Vetkoek Paleis 1996 Full HD ๐บ Season 1 Part 13 โค๏ธ Vetkoek Paleis Full Episodes 1080

