Wanneer trek jy Orania toe? ~ Die geskiedenis en toekoms van Orania - Joost Strydom

Tiaan Theron, van Boermedia, gesels in hierdie onderhoud met Joost Strydom, die uitvoerende hoof van die Orania Beweging. Na hierdie onderhoud sal jy beter verstaan wat Orania se doel en plan is. Joost verduidelik in diepte die geskiedenis waaruit die Orania Beweging ontstaan het, en hoe hulle poog om selfbeskikking vir ons volk te verwesenlik. #boermedia #orania #vryheid