Waar kom Orania se landbouwater vandaan? (English subtitels)
Op 19 Oktober 1996 het Oraniërs saamgekom en hulle moue opgerol om waterpype aan te lê vir Orania. Orania lê aan die wal van die Oranjerivier en dit is geen toeval nie. Orania se ligging is spesifiek gekies omdat dit ʼn lae bevolking het met amper eindelose geleentheid vir uitbreiding. Die infrastruktuur om water te verskaf, spring egter nie sommer uit die grond uit nie. Daarom was die aanleg van water vir die dorp ʼn gesamentlike inisiatief deur Orania Bestuursdienste (OBD), Vluytjeskraal 272 en elke ander Oraniër wat aan die werk gespring het. Donate to the Orania Movement: https://orania.co.za/donasies/ Maak 'n donasie aan die Orania Beweging! Só kan jy ons help om ons boodskap wyd te versprei! https://orania.co.za/donasies/ Selfs beter - sluit aan as 'n lid van die Orania Beweging - https://orania.co.za/lidmaatskap/ Orania Beweging Facebook: / oraniabeweging Orania Beweging Instagram: / oraniabeweg. . Orania Beweging TikTok: / oraniabeweging Webblad: https://www.orania.co.za Linktree: https://linktr.ee/oraniabeweging

Orania in Beweging | Episode 5: Landbou (English subtitles)

R50 000 000 se projekte in Orania!

The Fall Of Rhodesia: A Warning To The West

ANC onder druk… te laat om voor verkiesing te verander? | Politieke Oorsig met Roland – 4 Jun 2026

Kan jy regtig geld maak in Orania? Gasman se suksesverhaal ~ Pierré Buys

ORANIA LIVE: Why Orania?

Rehoboth Afrikaans

Orania in Beweging | Episode 2: Van Dorp tot Stad (English subtitles)

Switzerland's Last Tree Ladder Maker

How America’s Farms Became Inferior To Europe’s

Rhodesia | Zimbabwe | Ian Smith | 1960s Africa | This Week | 1968

Forum Nuus: (Orania deel 5) Entrepreneurs help bou aan die ideaal van ’n dorp tot ’n stad 17-11-2022

Twak Praat 32 - Dozi

Orania – A Beautiful Small Town on the Banks of the Orange River! Ep 218

Orania het 'n storie om te vertel

🇿🇦 Orania: A Deep Dive into South Africa's Most Controversial Town✔️

ORANIA SE EIE BANK: Hoe het OSK die beste koöperatiewe bank in Suid-Afrika geword?

INSIDE THE MOST RACIST CITY IN THE WORLD 🇿🇦

Who Owns South Africa’s Land? The Battle Over Land Reform | Beyond Borders

