Zoé | Haar liedjie 'Crazy Meisie' | 14 April 2023

Zoé gesels oor haar liedjie 'Crazy Meisie' op 14 April 2023. Die nuwe kunstenaar Zoé, kuier by ons #OpGeelBank om oor haar splinternuwe liedjie 'Crazy Meisie' te gesels. #newartist #song #music