Waar Pas Ek In?
Jesus se antwoord: “Doen wat Ek jou geroep het om te doen.” Ons vra so maklik: “Here, waar pas ek in? Wat is my plek? Hoe kan ek ’n verskil maak?” Maar soms is Jesus se antwoord eenvoudiger as wat ons dink: “Wees gehoorsaam. Doen net wat Ek jou gevra het om te doen.” Ons is nie almal geroep vir dieselfde rol nie, maar ons is almal geroep met ’n doel. In Christus is ons aangeneem as kinders van God, nie buitestaanders nie, maar seuns en dogters met ’n plek in Sy huis en ’n taak in Sy Koninkryk. Efesiërs 1:5 sê dat God ons vooruit bestem het om deur Jesus Christus as Sy kinders aangeneem te word. 1 Korintiërs 12:18 herinner ons dat God elke lid in die liggaam geplaas het soos Hý dit wou hê. En 1 Samuel 15:22 leer ons dat gehoorsaamheid beter is as offers. Hierdie gesprek tussen twee huwelikspare in bediening gaan oor roeping, gehoorsaamheid, huwelik, bediening en die mooi waarheid dat elke rol vir Jesus belangrik is. Jy hoef nie iemand anders se roeping te dra om ’n verskil te maak nie. Jy moet net Sy stem hoor, en gehoorsaam wees met jóú “ja”. 🎙️ Waar Pas Ek In? ’n Gesprek oor roeping en gehoorsaamheid aan die Heilige Gees. Roâ & Isreal van Divine Evangelism saam met Christo & Elvira van RVLTN (Revelation) Coffee Shop & Bistro en Crowned Int Ministry #WaarPasEkIn #Podcast #Roeping #Gehoorsaamheid #KindVanGod #HeiligeGees #Bediening #HuwelikInBediening #Jesus #DoenWatHyJouGeroepHetOmTeDoen

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

Jesus varnade för detta! | JAG KAN INTE VARA TYST | #92

30 JUNE 2026 || Frik Weideman Addresses South Africa | A Biblical Response

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

Les 19 - De zeven voordelen van de zalving | Revival School - Willem Fiege

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Wat gaan aan in die hemel?

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

فاهم 36 | سلسلة تذوق العبادات - (1) الصلاة | مع د. أحمد العربي

Zeugnis Juanito Reimer

#25 Fa eene Bätre Ehe: Daut Leet, Kjarpalich Erjazen. David & Marlene Rempel

Die einde van die Oorlog in die Midde-Ooste en daarna - Ds Awie van Wyk

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

Oujaar Diens 2024; Laat God jou Gawes Aktiveer!

263 DIOS TE DICE HOY: ESA ANGUSTIA QUE TE ROBA LA PAZ SERÁ CAMBIADA POR DESCANSO

POPE LEO XIV Reveals the Final Warning About the Three Days of Darkness — Prepare Now (2026)

