Klou vas; Desperate Dankbaarheid.
Klou vas; Desperate Dankbaarheid. Tekste gebruik: • Filippense 2; 14 -15 • Filippense 3: 20 – 21 • Filippense 3 : 7 – 8 • Galasiërs 1: 6 – 10 • Efesiërs 2: 8 – 10 • 2 Johannes 1 : 9 – 11 • Hebreërs 4: 12 - 13 Ons het die afgelope weke gekyk na mense in die Bybel wat desperaat was vir Jesus se ingryping – die Kanaänitiese vrou, die Romeinse offisier, die vrou met die bloedvloeiing, en Blinde Bartimeus. Hulle volharding het tot oorwinning gelei. Vandag kyk ons na ’n ander vorm van desperaatheid: desperate dankbaarheid. Paulus skryf in Filippense vanuit die tronk – ’n plek waar hy maklik kon kla, maar hy kies om dankbaar te wees. Dankbaarheid onderskei ons van die wêreld, bring ons nader aan God, en laat ons soos sterre skyn. Paulus se geheim was dat hy die groter prentjie gesien het: sy burgerskap is in die hemel. Hy reken alles in die wêreld as verlies in vergelyking met die een groot wins – om Christus te ken en Hom as Here te erken. Sy besittings, posisie en selfs sy eie lewe was minder werd as sy verhouding met Jesus. Die gevaar vandag is dat ander evangelies – soos “declare and decree,” “name it and claim it,” of Joodse gebruike in die kerk – mense van ware dankbaarheid beroof. Hierdie leerstellings plaas die mens in beheer en nie God nie. Paulus waarsku dat alles wat ons van Christus af weglei, soos “vullis” weggegooi moet word. Die ware evangelie bly dit: Uit genade is ons verlos, deur geloof – dit is God se gawe, nie ons eie werke nie. Daarom leef ons in nederigheid en dankbaarheid, want ons is God se maaksel, geskep in Christus Jesus. Laat ons desperaat vas hou aan dankbaarheid – omdat ons gered is, omdat ons ’n ewige erfenis het, en omdat ons Skepper elke dag by ons teenwoordig is. Amen

Die Heilige Gees: Sy aksies en persoonlikheid: Deel 3: Geestelike Gawes

The Man Asked If I Was Still Looking for My Son—Then He Said, “I’m the Kid in..." - Calm Dad Stories

COME SHOP TRINITY CHURCH RUMMAGE SALE WITH ME & MY MOM ON A BIG THRIFTED HOME DECOR HAUL

Bou 'n pad

🔴 LIVE Barred Owl Nest Cam 🦉 | Post-Fledge Updates & Owl Activity

Politics Chat, June 25, 2026

God Says:"TAKE THIS MESSAGE SERIOUSLY, BECAUSE ONLY YOU ARE SEEING IT"/God Message Now/God Message

Persistent Prayer; Faithful God || Luke 18:1-8 || Pst.Patrick Mukenga

11 Demonic Tactics Narcissists Use on Christians

Die Nou Poort, die Kruis en die Oorwinning

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments

ALWAYS BE SILENT IN 8 SITUATIONS - Myles Munroe Motivational Speech

8 Self-Healing Techniques from Buddhist & Eastern Traditions | Zen Buddhism for Natural Healing

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Buying 600KG Giant Pigs from Farmers | 3-Wheeled Truck Transport Go to Market Sell

The tragic demise of the Wankel engine. A look back!

Hemelvaart 2026

Professor Jiang: World War 3 Is About To Begin, Let Me Explain!

