Aftrek van Breuke met Verskillende Noemers | Breuke | KGV | Wiskunde
Ons kyk na hoe om breuke af te trek wat verskillende noemers het. Kry eers die kleinste gemene veelvoud en dan die ekwivalente breuk. Sodra die noemers dieselfde is kan jy aftrek soos gewoonlik. Antwoorde op oefen vraag: 8/11- 2/3 = 24/33 - 22/33 = 2/33 (eenvoudigste vorm) KGV = 33 9/10 - 2/5 = 9/10 - 4/10 = 5/10 = 1/2 (eenvoudigste vorm) KGV = 10 Gebruik gerus die voorblad as nota blad. #breuke #wiskunde ________________________________________________________________________________________________ Ek gebruik VideoScribe om die videos te maak. Indien jy ook die sagteware wil gebruik, click gerus op die skakel hieronder. Daardeur verdien ek 'n klein persentasie kommissie indien die produk gekoop word binne 30 dae. Dit stel my in staat om nog videos te maak. https://www.awin1.com/cread.php?awinm... Dit sal jou na VideoScribe se website toe neem en jy kry 7 dae verniet om die sagteware te toets. Lees meer oor geaffilieerde bemarking hieronder. http://paidforadvertising.com/ Dankie vir jou ondersteuning.

Ekwivalente Breuke | Breuke | Wiskunde

Minus - schriftliches Subtrahieren (Ergänzungsverfahren) Mathematik einfach erklärt | Lehrerschmidt

Wat is Breuke? | Breuke | Teller | Noemer

Bruchrechnen REGELN – Brüche addieren, subtrahieren, multiplizieren, dividieren

Learn to write Counting from 1 to 15 , Colour the Numbers , Educational Video

YOU vs 3rd GRADE MATH!

The 4th Grade Math Problem That Nobody Can Solve!

Dividing 2 digits by 1 digits | The steps to long Division | Step by step explanation

Dress Up Party! 🍓 Strawberry Shortcake 🍓 Berry In The Big City 🍓 Show for Kids

7 Easy Magic Tricks That Anyone Can Do at Home - Learn These Tricks for Beginners

Coach Life: Day Of Gymnastics Practice| Rachel Marie

Algebra Basics: What Is Algebra? - Math Antics

Woher kommen die Flecken auf Steinen und Bäumen? | Die Maus | WDR

Der Stahl-Check | Reportage für Kinder | Checker Tobi

Atmospheric pressure crushes 220 litre drum (Experiment)

A Very Berry Christmas 🍓 Classic Strawberry Shortcake 🍓 Show For Kids

5 Levitations Anyone Can Do - Learn Easy Magic Tricks to Levitate Cards, Pens and More #levitation

Translations Reflections and Rotations - Geometric Transformations!

Rennauto Teil 2

