Preek 7 Junie Die Koninkryk van God

Die Here Jesus begin Sy werk op aarde, deur te verkondig dat die Koninkryk van God naby gekom het, Hy vertel verskillende gelykenisse om vir ons te verduidelik wat en waar is die Koninkryk van God. Toe die dissipels begin getuig na die uistorting van die Heilige Gees, lees ons in Handelinge 8 dat Fillipus twee dinge verkondig, 1) die Koninkryk van God en 2) die Naam van Jesus Christus Seun van God. Boodskap van ds. Nico Haarhoff van die Gemeente Pretoria Dowes