Erediens: Jesus die oorwinnaar – ds. Petrus Grové

Ons vier fees – die graf is leeg! Sluit by ons feesdiens aan: Sondag 5 April om 08:30. Nooi gerus jou vriende en familie – kom saam! Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube. www.wapadrant.co.za #WPRErediens #WPReSaam