Hyundai Vredenburg

Ryan en Andre Schrenk het gesels oor die afgelope jaar by Hyundai Vredenburg . Hulle praat oor wat gebeur het, wat verander het en wat nog kom. Soos baie van julle weet is Hyundai Vredenburg 'n pilaar van die gemeenskap, altyd gereed om plaaslike besighede terug te gee en te ondersteun. Dankie Andre, en die res van jou span vir jou wonderlike kliente dienste, en dat jy altyd 'n vriendelike gesig is om in die publiek te sien! 17 Velddrif Road, Vredenburg. 022 713 1145 #Hyundai #vredenburg #supportlocal #greatclientservice #westcoast