Moses Metro Man - Lief & Leed Official Music Video

Offisiële Musiek Video vir Lief & Leed Lirieke: In die middel van die nag ons het te veel gewaag, en net te veel verwag- Op jou sitkamerbank, terwyl die vensters kraak het ons weggeraak- In Tambotie op die linker flank geheime saam verklap, tot teenaan my gerank Waar lief en leed vir altyd deur ons leef, dit brand soos elke keer dit was toe net geleen- Waar lief en leed vir altyd sal bly leef, ek sluit vir nog een keer dit brand deur my geheue- In die middel van die nag ons het te veel gewaag, en net te veel verwag- Jou swart tas met die rooi koevert, het ons ooit gewerk? Was dit die moeite werd? Waar lief en leed vir altyd deur ons leef, dit brand soos elke keer dit was toe net geleen- Waar lief en leed vir altyd sal bly leef, ek sluit vir nog een keer dit brand deur my geheue Luister hier: Spotify: https://open.spotify.com/track/3YYzua... iTunes:   / lief-leed-single   Volg ons hier: Facebook:   / mosesmetroman   Instagram: https://www.instagram.com/mosesmetrom... Twitter:   / mosesmetroman   DOP: Johan De Kock / Pulserusher Media Assistant Director: Luzane De Kock / Tangling Tulip Productions https://www.tanglingtulip.com/ Editor : Johan De Kock / Pulserusher Media http://www.pulserusher.com/ Akteurs: Erich Putter & Anel van der Vyver Ligging: The Texas Bar Potchefstroom https://thetexasbar.com/ 🔔 Teken in op ons kanaal 🔔 Moses Metro Man:    / @mosesmetromansouthafrica   © 2020 Moses Metro Man Lirieke geskryf deur Jako Meyer Musiek geskryf deur Jako Meyer, Benjamin de Jager & Johan Viljoen Vervaardig deur Johan Viljoen Mastered deur Rogan Kelsey https://www.kelseymastering.co.za/ #mosesmetroman #liefenleed #afrikaanspop #thetexasrockbar #afrikaansalternatief #afrikaansemusiekvideo