Magaliesberg Route 24 Deel 13 - Shamba Yetu

S01RE13 -- Jacques en Karin sluit hul week in die Magalies af met die laaste aand by Shamba Yetu. Wat 'n pragtige plek! Baie dankie weereens aan Route 24 Magaliesberg!