Magaliesberg Route 24 Deel 12 - Stone Hill

S01RE12 - Jacques Leo en Karin besoek Stone Hill, 'n lieflike "dierevriendelike" Boutique gasteplaas op die drumpel van Magaliesburg. Hierdie plaas bied jou 360 grade uitkyk op die omgewing! Jy kan sien van Olifantsnek by Rustenburg tot aan die einde van die majestueuse Magaliesberg aan die Hartebeespoortdam kant!