nuusSAKE | James Kemp - 20 Junie 2026

In nuusSAKE gesels Dawie Roodt met James Kemp van Pretoria FM oor die vredesooreenkoms tussen die VSA en Iran. Bly weekliks op datum van ekonomiese- sowel as nuusSAKE. Besoek gerus www.ontbytsake.co.za vir meer. #ontbytSAKE #kykNET #nuusSAKE #ekonomieseSAKE