ontbytSAKE | Geordin Hill-Lewis

Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, kuier by ons in die ontbytSAKE ateljee. Hy en Dawie gesels natuurlik heerlik oor politiek en die Suid-Afrikaanse ekonomie. Charlene Lackay leer hom dieper ken en vra hom uit oor sy lewe buite politiek asook sy grootwordjare.