Stormskade, Kerkskeuring en die Vreemdeling in Ons Midde | Godsdiens en die Koerante EP572
Nuwe webwerf - homebasetv.org Kommentaar oor die week se nuus deur die Bril van die Bybel. Aangebied deur: Dr. Bernhard Ficker ๐๐ง๐๐๐ซ๐ฌ๐ญ๐๐ฎ๐ง ๐๐จ๐ฆ๐๐๐๐ฌ๐ ๐๐: ------------------------------- ๐๐๐ง ๐๐ผ๐ป๐ฎ๐๐ถ๐ฒ ๐ฆ ๐๐๐ฆ๐ ๐๐ต๐ฒ๐พ๐๐ฒ ๐๐ฐ๐ฐ๐ผ๐๐ป๐ ๐๐ฐ๐ฐ๐ผ๐๐ป๐ ๐ป๐ฟ. ๐ฐ๐ฌ๐ณ๐ด๐ฒ๐ณ๐ฒ๐ญ๐ญ๐ฌ ๐๐ฟ๐ฎ๐ป๐ฐ๐ต . ๐ฒ๐ฏ๐ฎ๐ฌ๐ฌ๐ฑ -------------------------------- ๐๐ฎ๐ป๐น๐๐ป ๐๐ผ๐ป๐ฎ๐๐ถ๐ฒ ๐ณ https://pay.yoco.com/homebase-tv ------------------------------- In Episode 572 van Godsdiens en die Koerante kyk ons na โn week vol kerklike, geestelike en sosiale spanning โ van offergawes en afgodsdiens tot die NG Kerk, immigrasie, vreemdelinge en vaderskap. Die gesprek begin by die betekenis van offergawes, tiendes en Romeine 12:1 waar Paulus sรช dat ons ons liggame as โn lewende offer aan God moet stel. Daarna beweeg die episode na die stormskade in die Wes-Kaap, met miljarde rande se skade aan landbou, infrastruktuur en gemeenskappe. Die kern van die episode fokus op die NG Kerk se grootste gemeente, Moreleta Park, waar โn oorweldigende meerderheid lidmate ongelukkig is met die groter kerkstrukture. Die gesprek kyk ook na professor Johan Janse van Rensburg se kritiek op die NG Kerk se skrifbeskouing, postmodernisme, kerkskeuring en die vraag of eenheid moontlik is sonder waarheid. Later bespreek ons die beoogde anti-immigrasie optogte, die Bybelse hantering van vreemdelinge, reg en orde, en die moeilike balans tussen naaste liefde en landswette. Die episode sluit af met Vadersdag, patriargale mans, Afrikaner-identiteit en die belangrikheid van verantwoordelike vaderskap. In hierdie episode: Bespreek ons tiendes, offergawes en Romeine 12:1 Kyk ons na afgodsdiens en die ware aanbidding van God Ontleed ons die groot stormskade in die Wes-Kaap Bespreek ons Moreleta Park en die NG Kerk se moontlike skeuring Kyk ons na waarheid, skrifgesag en postmoderne teologie Dink ons oor immigrasie, vreemdelinge en Bybelse gasvryheid Bespreek ons vaderskap, patriargale mans en Afrikaner-identiteit Teken in op Homebase TV vir meer Afrikaanse gesprekke oor nuus, geloof, waarheid en die wรชreld waarin ons leef. ------------------------------- Die opinies en menings hier uit gespreek is nie noodwendig dit van Homebase TV nie. 00:00 Intro 01:09 Homebase TV se nuwe webwerf 01:55 Gedrukte koerante, offergawes en afgodsdiens 03:49 Tiendes, offergawes en Bybelse rentmeesterskap 04:42 Romeine 12:1 โ jou liggaam as โn lewende offer 06:16 Afgode uit klip en die ware God 08:05 Wes-Kaap stormskade van R9 miljard 10:58 Moreleta Park oorweeg uittrede uit NG verband 13:01 90% van Moreleta-lidmate stem teen NG Kerk-strukture 17:02 Moreleta Park, meerdere vergaderings en liberale neigings 20:21 Prof. Johan Janse van Rensburg oor kerkskeuring 22:20 Eenheid kan net op waarheid gebou word 24:38 Postmodernisme en die herinterpretasie van die Skrif 27:21 Die NG Kerk, kerkorde en die Marius Koetsee-saak 30:40 Anti-immigrasie optogte en March and March 33:39 Veiligheidsvrees rondom 30 Junie 36:15 Onthou: ons is almal vreemdelinge 39:53 Naaste liefde, reg en orde 42:14 Oproepe tot kalmte voor anti-immigrasie protes 46:07 R600 miljoen vir protes-sekuriteit 47:00 Die vreemdeling in jou poorte 48:47 Vadersdag en die soeke na โn ware man 52:53 โn Patriargale man vir dominee Landman 55:27 Ware rolmodelle en Bybelse mans 56:53 Afrikaner mans, identiteit en verstaan 59:25 Boeke oor vaderskap, genesing en familie 1:01:08 Slot #Godsdiens en die Koerante #Ep572 #HomebaseTV

Die Ewigheid Tegemoet | Om โn Hegter Verhouding Met God Te Hรช | Die Woord in Diepte Ep 13

Pous Leo, die NG Kerk en die Wรชreld wat Wonder | Godsdiens en die Koerante EP571

Rian Malan to Helen Zille: Behind the MoM marches lurks something far more dangerous

Orkney Snork Nie S04E11 ๐ Marathon | Iconic South African Sitcom Full Episodes

Elke dienspligtige is geregtig op pensioen en gratis mediese sorg

HUWELIK: Hier wil ek bly! | Ep30 | Radiokansel Hartklank

Miko Engelbrecht Beerdigung am Friedhof

DIE 9 TEKENS VAN DIE PROFEET JESAJAH WAT VIR ONS IN DIE VOLGENDE DRIE JAAR IN VERVULLING SAL GAAN.

Palestina, Israel en die Herskryf van Geskiedenis | Godsdiens en die Koerante EP567

'I Warn You - Don't Provoke Russia': Jeffrey Sachs ROARS At EU & US In European Parliament | VIRAL

Phala Phala, Beloftebos en die Wet van God | Godsdiens en die Koerante EP566

AI, Wetloosheid en โn Kerk wat Sy Lig Verloor | EP 568 | Godsdiens en die Koerante EP568

BizNews Edge: Cornรฉ Mulder on Steenhuisen's fall: sympathy, not schadenfreude โ and a warning for SA

Die Israelvisie Ontmasker - Ds Jurgens Prinsloo

Turkey Is FUMING Over Israelโs EXPLOSIVE New Declaration!

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Om Geloof te hรช | Om โn Hegter Verhouding Met God Te Hรช | Die Woord in Diepte

Shutdown on June 30, 2026 in South Africa โ What is really behind it?

Waarheid, Hermeneutiek en Trump vs Pous Leo XIV | Godsdiens en die Koerante EP565

