7 Junie Oggend – Ds. Jannes van Dyk

Woordbediening: 1 Samuel 24; Romeine 12:9-21. Fokusvers: 1 Samuel 24:16; Romeine 12:21. TEMA: Vertrou die onreg wat jy ly aan die HERE toe, Hy sal jou saak verdedig. Sing: Psalm 26: 1, 2, 6; Psalm 147: 1, 2, 4; Psalm 119: 3, 5; Psalm 43:1, 2, 3; Psalm 37:1, 5; Psalm 98:1, 2, 4. Sing met meelewing: Psalm 27: 4, 6.