500 MANS & SEUNS SING - MASSALE MANNESANG PRETORIA 2026

Die MASSALE MANNESANG PRETORIA is 'n samesang-geleentheid vir mans en seuns wat jaarliks op die tweede Saterdag van Mei vanuit die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar aangebied word. Algehele leiding: Ds Erik van Alten Trompet: Braam van Tonder & Wynand 't Hart Orrel: André de Vente Klankopname: Jan van Zyl Beeldopname: Dirk Theron - DT Productions Redigering: Cornel Meyer ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- TEMA: JOSEF LOFSANG & OPENING 00:00 Psalm 138 03:22 Gebed SY VERHAAL 05:46 Oordenking 10:30 Psalm 105 IN DIE PUT 14:34 Oordenking 18:42 Psalm 69 21:49 Psalm 42 VERKOOP 27:56 Oordenking 31:53 Psalm 27 36:12 Bly by my Heer BY POTIFAR 40:30 Oordenking 46:02 Gesang 261 50:00 Psalm 43 54:17 Psalm 97 IN DIE GEVANGENIS 57:20 Oordenking 1:01:16 Psalm 130 1:05:08 Genesis 40 vers 23 1:05:19 Psalm 142 ONDERKONING 1:10:38 Oordenking 1:15:46 Psalm 146 1:18:59 Gesang 190 BROERS NA EGIPTE EN HERENIGING 1:23:00 Oordenking 1:27:24 God, enkel lig 1:30:32 Psalm 133 JAKOB NA EGIPTE 1:33:51 Oordenking 1:37:50 Psalm 56 1:44:45 Genesis 46 vers 29-30 1:44:56 Skrifberyming 3 GOD SE VOORSIENIGHEID 1:47:24 Oordenking 1:52:54 Psalm 77 1:56:52 Wat die toekoms ook mag inhou AFSLUITING & GEBED 2:02:42 Oordenking & gebed SLOTSANG 2:06:51 Ligstad met u perelpoorte INSTRUMENTAAL (ORREL) 2:12:10 Improvisasie: Ligstad met u perelpoorte