5 Eendjies | Afrikaans Liedjie | Leer om te tel
Tannie Lea sing 5 Klein Eendjies! Kom sing saam en leer om te tel. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: https://ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters! Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans! Sing, dans, storietyd, musiek. Skryf, rympies leer, spel en tel. Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong. Memoriseer, verbreed algemene kennis, waardes en maniere. Bou selfvertroue en speel. Kweek 'n liefde vir Afikaans! Volg Tannie Lea op: YOUTUBE: Tannie Lea INSTAGRAM: tannie_lea https://instagram.com/tannie_lea?igsh... FACEBOOK: Tannie Lea https://www.facebook.com/tannie.lea.l... TIKTOK: tannielea https://www.tiktok.com/@tannielealeer... Epos: [email protected] #afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel

Troeteldiere

Tannie Lea: Ruimte

Groovy Beats Kids Dance Song

Beroepe - Tannie Lea besoek Beroepeland!

Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | The Brave Mouse Afrikaans Rhyme

Vyf bybel liedjies - Sonneblom Kinders

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

13 Type Tomica Cars ☆ Tomica opening and put in big Okatazuke convoy!

Tom & Jerry | A Bit of Fresh Air! | Classic Cartoon Compilation | @WB Kids

Tannie Lea: Roetine

Creating & Making Pretend Ice Creams with Creative Dough

Sarie Het 'n Lammetjie, Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie | Kinderliedjies in Afrikaans

Diere Is Anders

Tannie Lea: My Lyfie

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

Roma Diana and their sweetest stories for children

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Ek's 'n Dapper Muis | Afrikaanse Kinderliedjie

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

