Beroepe - Tannie Lea besoek Beroepeland!
KoueKoffieBoeke & TinyTreeToys: -- KoueKoffieBoeke bied uitgekose, gekategoriseerde, splinternuwe boeke teen ’n bekostigbare prys, afgelewer op jou voorstoep. Gebruik die promo kode "TannieLea" en kry 10% afslag op jou totale mandjie. Die aanbieding geld slegs vir eenmalige gebruik en verval op 18 September 2025. https://kouekoffieboeke.co.za/ -- TinyTreeToys bied opvoedkundige speelgoed wat jou kind se ontwikkeling bevorder. Gebruik die promo kode "TannieLea" en kry 10% afslag op jou hele mandjie. Die aanbieding geld slegs vir eenmalige gebruik en verval op 18 September 2025. https://tinytreetoys.co.za/ BEROEPE - TANNIE LEA BESOEK BEROEPELAND ONS ONTMOET BALLERINAS, BLUS VURE SAAM MET DAAN DIE BRANDWEERMAN, SPEEL KUNSTENAAR-KUNSTENAAR IN DIE KUNSKLAS, VLIEG HOOG IN DIE TANNIE LEA VLIEGTUIG, BESOEK DIE DOKTER EN BAK 'N SJOKOLADEKOEK. ONS SING EN DANS TERWYL ONS LEER VAN AL DIE VERSKILLENDE BEROEPE. Onthou asb om te "like" en te "subscribe". *****Erkenning: Dankie aan Nicoline During vir die tap dans in die episode. Dankie aan Bazoo vir die gebruik van hul boek: Bazoo en die wegholbrand. Volg Bazoo op Instagram @Bazooskillie / bazooskillie Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: https://ko-fi.com/tannielea _____________________ Welkom ouers, onderwysers, kleuters en peuters. Kom leer saam met Tannie Lea in Afrikaans. Sing, dans, storietyd, musiek. Skryf, rympies leer, spel en tel. Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong. Memoriseer, verbreed algemene kennis. Waardes en maniere. Bou selfvertroue en speel. Kweek 'n liefde vir Afrikaans. Volg Tannie Lea op: INSTAGRAM: / tannie_lea FACEBOOK: / tannie.lea.leer TIKTOK: / tannielealeer EPOS: [email protected]

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Jabie - PlayTown

Tannie Lea Musiek Samestelling 2

Leer van Wilde Diere by Cango Wildlife saam met Oom Nicolaas | Afrikaanse Kindervideos

Creating & Making Pretend Ice Creams with Creative Dough

Seisoen 1
![[Mix] Skidamarink-a-dink! | Funny Baby Songs & Nursery Rhymes](https://i.ytimg.com/vi/KaYjud__C2s/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLC4QoB_rGzkIe0L6BKR83W_ms7oyw)
[Mix] Skidamarink-a-dink! | Funny Baby Songs & Nursery Rhymes

Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 3: Hoender Maskers 🐥🐓

Eva and little brother Cardboard Hospital Adventure for kids

Juffrou Linky en die Pers Kryt | Harold and the Purple Crayon Promo | Leer om te Teken

Troeteldiere

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Jabie - Willow Feather Farm

Tannie Lea: Ruimte

Leer van Kersfees | Kersfees Liedjies vir Kinders | Leer van Kleure, Vorms, Nommers en meer! 🎄

Transport Adventures with Roma Diana and Oliver

Sarie Het 'n Lammetjie, Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie | Kinderliedjies in Afrikaans

Benzee speel by die huis (Deel 2)
![Benzee Alfabet Deel 3 [GHIJKL]](https://i.ytimg.com/vi/_ssmG-pNw6g/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBaKuMljqnZX1du7b7qVfy2pK-jyg)
Benzee Alfabet Deel 3 [GHIJKL]

