Huweliksvoorbereiding: Die rol van die man en die vrou
Aanbieders: Marnix Boersema, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer Die rol van die man en die vrou. Wie is die belangrikste persoon in die huwelik tussen man en vrou? As Christus dus die hooffokus in die christen se huwelik is, hoe behandel ek my huweliksmaat ter wille van Christus? Kan christene werklik die rolle van onderskeidelik man en vrou in die huwelik vervul, indien ons nie beide ook gevul is met die Heilige Gees nie? Hoe is ons veronderstel om mekaar binne die huwelik te dien, sodat dit kan getuig van die selfopofferende liefde wat Christus vir Sy bruid, die kerk, het? 00:00 Voorhuwelikse Kategese: Die rol van die man en die vrou 02:12 Onderskeie rolle van man en vrou 03:40 Let op hoe jy leef en wees vervul met die Gees 06:30 Word vervul met die woord 08:20 Wat reflekteer ons optrede van ons geloof in Jesus? 11:44 Wat is grondslag van man en vrou se verhoudings 13:30 Rol van die vrou - is dit onderdanigheid, rangorde en heerskappy? 21:00 Wat is Christus se verhouding met Sy kerk? 27:00 Die rol van die man 34:25 Man - aanvaar verantwoordelikheid vir elke aspek van jou huis 37:00 Praktiese vrae en antwoorde oor die onderskeie rolle 41:00 Wat is jou praktiese verwagtinge in jou huishouding? Skrifverwysings: Ef 5:15-31, Kol 3, gereformeerde huweliksformulier Webskakel: https://www.scriptura.co.za/2024/06/h... Webtuiste: https://www.scriptura.co.za Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected] Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons verhouding reg?

Britain Sold Palestine to Pay Its WWI Debt. The Balfour Declaration Was a Banking Deal!

Japan – Schweden Highlights | Gruppe F, FIFA WM 2026 | sportstudio

I Spent a Month Building a Stone Mountain Bunker | Solo Bushcraft

Goeie werke - Gered van iets tot iets

Huweliksvoorbereiding: Beloftes vir ons huwelik

25 Buddhist Stories for Every Kind of Human Struggle

Morning with Bach | Classical Music for Energy and Motivation

Morning with Bach🎶 Classical Music for Energy and Motivation

Morning Coffee & Relaxing Italian Music | Mediterranean Vibes, Ocean Sounds & Dreamy Views 🌅🌊☀️

Perspektief: Mei 2026

Why Hydrofoil Boats Disappeared

Van Rossem vertelt over de Biblebelt in Utrecht | RTV Utrecht

Pastoraal - Enkellopend en alleen

Tekskritiek - 'n Onderhoud met Prof Jorrie Jordaan

KSM Bybelskool | 24 Jun. | Handelinge I Hoofstuk 7

The Ethiopian Bible Just Revealed What Jesus Said After His Resurrection — And It’s Shocking!

Soft Worship Songs for Mercy and Peace | Christian Music Playlist

Wie Is Ek? | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

