Inkeer | Die Ander Verlore Seun (18 Januarie 2026)

In hierdie video gesels Jan Smit oor die bekende gelykenis van die verlore seuns. Verlede week het Stefan Zeelie gesels oor die jongste seun wat sy erfdeel weggegooi het en later terugkeer na sy pa. Jan fokus op die oudste seun en wat ons kan leer oor ons eie inkeer en terugkeer na God. Moet nie die video misloop nie – ontdek wat die oudste seun se verhaal vir jou geloof kan beteken!