ORANIA ontmoet met die EFF

Op hierdie uitsending van Orania Beweging se radioprogram gesels Frans de Klerk met Carel Boshoff van die Orania Verteenwoordigende Raad en Wynand Boshoff van die VF+ oor 'n ontmoeting tussen Oraniërs en die EFF op 11 April. Skakel gerus in. Onthou om te "subscribe" en vir ons kommentaar in die kommentaarafdeling te laat. Maak 'n donasie aan die Orania Beweging! Só kan jy ons help om ons boodskap wyd te versprei! https://orania.co.za/donasies/ Selfs beter - sluit aan as 'n lid van die Orania Beweging - https://orania.co.za/lidmaatskap/ Orania Beweging Facebook:   / oraniabeweging   Orania Beweging Instagram:   / oraniabeweg.  . Orania Beweging TikTok:   / oraniabeweging   Webblad: https://www.orania.co.za Linktree: https://linktr.ee/oraniabeweging