Terwyl Petrus nog praat - Handelinge 10
Terwyl Petrus nog praat - 'n kort oordenking deur johannes vd merwe - ng kerk alkmaar God het nie eers gewag dat die preek klaar is nie. Petrus stap in by Kornelius se huis en die eerste ding wat hy sê is 'n belydenis van sy eie skuld: hy erken dat hy nie hier hoort nie — behalwe dat God sy oë oopgemaak het (Hand 10:28). Dan die kortste, mees onderbroke preek in Handelinge: terwyl Petrus nog praat, kom die Heilige Gees oor almal wat luister (10:44). Vandag kyk ons na die oomblik waar God die kerk se toestemming eenvoudig oorslaan. Deel van die reeks "Hoogtepunte uit Handelinge." 📖 Skriflesing: Handelinge 10:24–48 (Die Boodskap) In hierdie oordenking: ▪️ Petrus se belydenis van skuld nog voor hy begin preek ▪️ "God trek niemand voor nie" — Hy het regtig nie witbroodjies nie (10:34) ▪️ Die kort opsomming van Jesus se werk, kruis en opstanding ▪️ Die Gees wat val terwyl Petrus nog praat — God wat nie vir toestemming wag nie ▪️ Petrus se vraag: wie sal die water weier nadat God die deur oopgemaak het? Die eenheid word nie deur die kerk gebóú nie — dit word deur God se dade geopenbaar. Ons moet baie versigtig wees om te dink óns besluit wie mag inkom, terwyl God klaar besluit het. 💬 Waar staan jy dalk met die water in jou hand, terwyl God klaar besluit het? 🔔 Teken gerus in (subscribe) vir 'n nuwe oordenking elke dag, soos ons saam deur Handelinge reis. NG Kerk Alkmaar (Mpumalanga) weeklikse preek en kort oordenkings (elke weeksdag). Dutch Reformed Church - Short Christian Biblical Devotionals and longer messages (sermons). #Jesus #Christus #Bybel #oordenking #christen #alkmaargemeente #Liefde #Genade #Geloof #Afrikaans #NuweTestament #nuweverbond #johannesvandermerwe
![Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]](https://i.ytimg.com/vi/58nqIe6XU-I/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBDheIB63An-y4kWJss6kZI0QHR3Q)
Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]

God breek elke grens - Handelinge 8-9

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

Die inklusiewe Koninkryk. Ons kan God nie inperk nie. - Handelinge 10-11

Hoekom juis 'n nuwe naam...? - Handelinge 11:26

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Is This Wish Meant to Be Fulfilled? 🧚🤲 Detailed Pick a Card Tarot Reading ✫・

Taai tye! Groot besluite.

19 Julie | Roelof Nel | Werk is nie net 'n salaris nie

THIS IS WHAT THE FIRE OF GOD DOES IN YOUR LIFE!

Die Woorde wat jou bestemming bepaal // Torah Porsie 44 // Devarim

Is ons getuies van Jesus, of staatsaansklaers. (Lukas 24)

777 Portal ✨ Manifest Miracles, Abundance & Divine Alignment - Meditation Music

Gewortel in Jesus die Here | Vita Dei 772

KERKSKEURING EN KOERANTMAN DEEL 2

Sien raak, hulle wie God ook raaksien - Handelinge 10:1-8

Jiang: 90% of Humanity Could Be Gone in 50 Years. What Could Cause It?

Ruk Jouself Reg | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

