Ivan Botha en Donnalee Roberts speel 'As die vellie pas'

Die akteurspaar Ivan Botha en Donnalee Roberts se nuwe dramareeks “Een keer om die son” begin vanaand om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144. Kyk hier om te sien hoe hulle ‘As die vellie pas’ by Maroela Media speel. Lees meer hier: https://maroelamedia.co.za/vermaak/te...