Rhona en Renske speel 'As die vellie (of hakskoen) jou pas'

Die 'Real Housewives van Pretoria' se Rhona Erasmus en Renske Lammerding speel 'As die vellie pas' by Maroela Media. *Die klank van die onderhoud kan moontlik nie hoorbaar wees op ouer toestelle nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief. - Redaksie, Maroela Media.