Pasella | Dann-Jacques Mouton | Milan Murray | DZL | 15 Maart 2017 | FULL EPISODE

Hierdie week in Pasella kuier Heino met Noem My Skollie akteur Dann-Jacques Mouton. HemelBesem gaan loer in by 'n vark wat 'n luukse lewe lei en Vicky toets die duine saam met Milan Murray. Plus die ouens van DZL maak vir ons 'n stoute nagereg! Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv