HELP, die helikopter val ...!!
đ Van Helikopterrit tot Rivierredding: Magda se Getuienis van Geloof en Vergifnis Wat begin het as ân vreugdevolle helikopterrit saam met haar man, het in ân tragedie geĂ«indig. Midde in die lug was daar ân skielike geknak, en die vlieĂ«nier het uitgeroep: âHou vas, ons gaan noodland!â Hulle het in ân rivier beland. Haar man was vasgepen, en terwyl die vlieĂ«nier hulp gaan soek het, het hy gesterf. In daardie oomblik van rou het Magda God hoor sĂȘ: âVergewe die vlieĂ«nier.â Vandag moedig sy ander aan om vas te hou aan Jesus Christusâselfs in die middel van die storm. đ ân Kragtige verhaal van verlies, genade en onwankelbare geloof. Kontak haar gerus deur: Magda Rörich [email protected] "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seĂ«n! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis    / @diegetuienis  https://diegetuienis.co.za/ Musiek: Adobe Stock: https://stock.adobe.com Bensound: https://www.bensound.com/ Once Again https://www.bensound.com/royalty-free... Royalty Free Music by Benjamin Tissot Music I use: Bensound.com License code: U8AACJS1UUHBHHG0 Artist: : Benjamin Tissot Church on the move: seeds.churchonthemove.com https://seeds.churchonthemove.com/res... Purple Planet: www.purple-planet.com Youtube Library Beeld materiaal: Adobe Stock: https://stock.adobe.com SoundBible.com: Best_Helicopter_Pass-Mike_Koenig-1156203370

Vrou staan kinders en man af aan die dood!

MY STORIE MET... KANKER #013

EREDIENS: Bou die altaar weer... Ds. Iwana Kruger

Verlos van demoniese kontrakte & altare

âEk het die helfte van myself verloorâ | LiG Getuig Podcast

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

âDie nag toe my man ons drie kinders vermoor hetâ

Sien Engel gedurende poging tot kaping

Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie

Die Geheime WĂȘreld Van Satanisme In SA

Freddie van Niekerk - Getuienis

Ontvoer in 'n vreemde land

PLAASAANVAL - GROBBELAAR-EGPAAR TZANEEN

Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)

Ek was kwaad vir God en wou my Bybel verbrand | Positive Piet | Brultyd

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

Marnus Coetzee Getuienis (Manne ontbyt)

Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het

Kassier & Engel red my lewe

