Hoekom Bly Die Hemel Stil? Wanneer YHWH Reageer, Verander Alles #Koffietyd
Hoe lank bid jy al vir verandering, maar dit voel asof die hemel stil geword het? Miskien wag jy vir herstel in jou huwelik, voorsiening in jou finansies, genesing in jou liggaam, ’n nuwe werk, of ’n antwoord oor jou kinders en jou familie. Jy bid, jy wag en jy vertrou, maar niks lyk asof dit verander nie. Kry jou koffie en geniet hierdie tyd saam my ☕️ #koffietyd 00:00 - Welkom: Is jy moeg vir die onreg in ons land? 01:45 - Die krag van 'n Hemelse ingryping 02:30 - Die boodskap van Joël 2: Skeur jou hart, nie jou klere nie 04:15 - Hoekom is die hemel soms stil op ons gebede? 06:10 - Ware bekering vs. Verandering sonder gehoorsaamheid 08:00 - Maak die oop deure vir die vyand toe 10:30 - Joël 2:18 - God sal jou vergoed vir die "sprinkaan" jare 12:15 - Sluiting: 'n Uitnodiging tot introspeksie vir die week - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel

Jy kan nie die beloofde land binnegaan met Egiptiese denke en Babiloniese kompromie

Nuusbulletin Woensdag 15 Julie 2026

Die smal poort, die pad wat min kies #BakkieBoodskap

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

Never Throw Away Egg Cartons!😮Boil Them and You'll Be Amazed by the Results!

Gayton McKenzie ATTACKS Afrikaner CHILDREN! Madlanga commission DELAY AGAIN! South African Got Caugh

91 Year-Old Grandmother Living Alone In A Mountain Village Forgotten By The World

Have 1 zucchini and 2 eggs! My village grandmother taught me this recipe!

This Is Found In The Jordan River!

7 Dreams That Prove God Has Chosen You - Dr David Yonggi Cho

Het jy God vergeet nadat Hy jou gehelp het? #Koffietyd

Bokkieweek: Heksejag teen Afrikaanse kinders

I haven't bought bread in a year! I just mix chickpeas and lentils - so delicious and healthy

12 Kitchen Hacks You Wish You Learned Sooner

God Turned His Back Then Made A Promise - So Who Are His People?

WATCH: Kate and William Attend Wimbledon 2026 Men’s Final

Wat dra jy saam in die nuwe week in? #BakkieBookskap

Just put it under the orchid! It will immediately bloom many new flowers all year round

Google Secretly Installed a New Feature on Your Phone (This Drains Your Data!)

