Dood, waar is jou angel?
Ek het nooit gedink die dag sal kom Dat ek praat en jy nie antwoord nie, dat ek roep en jou stem nie eggo nie. Ek het nooit gedink die nag sal kom, dat jy jou laaste: "lekker slaap my lief, sien jou in die oggend" weer sal sê. Dood, waar is jou angel? Graf, waar is jou laaste lag? Dood, waar is jou greep? Graf, waar is jou houvas. Die nuus het swaar kom lê, en my hart sukkel om te hoor Dat jy jou hart sy laaste klop kom klop het, voor ek kon sê: "Ek kan jou nie verloor." In elke kamer waar jy gewoon het, hoor ek jou sê: "Kom hou my net vas, soos vir die laaste keer. Ek weet dat jy weer leef, in elke kamer van my hart Ek weet jy staan weer op, en die dood se skadu's val Want die Ewige Lewe in jou praat harder as die Nag. Dood, waar is jou angel? Graf, waar is jou laaste lag? Dood, waar is jou greep? Graf, waar is jou houvas. Dood waar is jou mag? Ek sien jou weer, sê die skadu's teen die muur. "Sien jou weer," sê jy vir my een laaste keer. Ter nagedagtenis vir 'n geliefde familielid wat skielik koebaai gesê het en Sondag 14 Desember 2025 in Makwassie te ruste gelê is.

Ek is lief Vir jou

Ek weet

BODYBUILDERS Laughed at Him Again… Until Anatoly Was ATTACKED 😱💪🧹 | Gym Prank GONE Wild

Iran Shocked! A female US F16 fighter jet pilot took off at full speed in an emergency situation

Tu ai fost mereu.../ You have always been

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Michael Bennett and His Wife Perform “When The Light Came Home” | Emotional Family Reunion Ballad

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #1 #adamrose #smartworkers

People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

Wanneer Jy in die Spieël Kyk... | Lig uit die Verlede

Wild lioness recognizes man who saved her life years ago

Sonder Jou | Afrikaanse Liefdesliedjie | Tarentaal Jol

Die Berg

Mr.Bean Making Celebrities Cry With Laughter NONSTOP!

Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

Theuns Jordaan & Juanita du Plessis - Sonneblom uit Bethlehem/Sweef soos 'n arend "LIVE" (2012)

When Anatoly Decides to Humbles Alpha Beast Caught on Camera | Anatoly Vs Bodybuilder 🔥

"Erika!" - Old South-African Army March

When Animals Surprise Photographers in the Sweetest Way! 😍

